Fasiliteite Pragtige inheemse bome en gebroke landskap bied ‘n geleentheid vir staproetes. Die ryk voëllewe sal enige entoesias bëindruk. Die 200 ha wildkamp bied vrye beweging van 10 wildspesies. Ervaar die eindelose natuurskoon en asemrowende sonsondergange in die rustige atmosfeer. Funksies / Troues