Ontwikkelings

Lae digtheid  - 15 x 1 ha deeltitel erwe bied eksklusiewe privaatheid.   Die erwe is hoog  geleë elk met ‘n asemrowende uitsig.  Hoë koppe met Olienhoutbome en Kiepersol omsoom die erwe.  Pragtige inheemse bome en gebroke landskap bied geleentheid vir staproetes.  Geleë in ‘n wildkamp van 200 ha met 10 wildspesies bied die erwe vrye beweging van wild.

Beplan en bou u eie huis binne 2 jaar en gebruik eiesoortige style en boumateriaal.
Eskom krag, voldoende suiwer getoetse water, rioolaansluiting en vullisverwyderingsdienste  sowel as sekuriteit word verskaf. n Heffing van R450.00  per maand is betaalbaar.

  Tuis ..... | ..... Ontwikkelings ..... | ..... Fasiliteite ..... | ..... Padkaart ..... | ..... Kontak ..... | ..... English ........................................ Design by WebworxX 2008