Tuis

Kom ervaar die eko leefstyl van ongeskonde bosveld en rustigheid met alle voordele van naby geleë Bloemfontein, weg van besige paaie,
stadsatmosfeer en industriële geraas. 

Die unieke ontwikkeling is 30 minute buite Bloemfontein geleë.

Die eksklusiewe erwe is direk vanaf die ontwikkelaar verkrygbaar en bied privaatheid met ‘n asemrowende uitsig.

   

  

 

 



  Tuis ..... | ..... Ontwikkelings ..... | ..... Fasiliteite ..... | ..... Padkaart ..... | ..... Kontak ..... | ..... English ........................................ Design by WebworxX 2008